Doen vandag aansoek vir u Koopkrag kaart en begin onmiddellik bonusse verdien.
Indien die aansoek suksesvol is onderneem ek/ons om alle voorwaardes van die ooreenkoms na te kom en om ons goedere en/of dienste teen die normale prys aan u kliënte te voorsien.
'n Leweransiersnommer sal uitgereik word sodra daar 'n ooreenkoms, deur beide partye onderteken, tussen Koopkrag Beperk en die Leweransier gesluit is.
© Koopkrag ..........................................................................................Webwerf ontwerp deur o5webdesign