
Daarom het jy SANTAM MULTIPLEX nodig. Nie net vir die slegte tye nie, maar ook vir elke tree op jou lewensreis. SANTAM MULTIPLEX is jou sleutel tot voortreflike diens en volkome gemoedsrus. Die persoonlike polis is buigsaam genoeg om in jou individuele behoeftes te voorsien en jou teen die aanslae van die lewe te beskerm.
Die persoonlike polis van Santam bied 'n buigsame bybetalingstruktuur sodat jy die maandelikse premie volgens jou individuele behoeftes kan struktureer. Afhangend van die bybetaling wat jy kies, kan jy meer as 50% op jou premies spaar. En die besparing onmiddellik in jou sak steek!!
Vir 'n gratis kwotasie skakel (012) 348-5452 of 348-4404. Nie alleenlik is die premie bekostigbaar nie maar u verdien boonop bonus daarop ongeag u eise geskiedenis.
© Koopkrag ..........................................................................................Webwerf ontwerp deur o5webdesign