Belangrike inligting en telefoon nommers aan ons Lede


Telefoonnommers: Verlore of gesteelde kaarte

Weeksdae 7h45 - 17h00 Tel: 012 - 348 5452
Na ure Tolvry: 0800 110 929

 

Kaart limiete (Gedurende kantoorure, Maandae - Vrydae: 7h45 - 16h30)

TEL: 012 - 348 5452

 

SANTAM (KorttermynVersekering)
Eise Sentrum (Diefstal of ongeluk) Tel: 0860 122 331
Wysiging van polis besonderhede Tel: 0860 102 722 of 012 - 348 5452



Begrotingsfasiliteit van lede
Minimum aankoop bedrag: R300-00
Paaiemente: 3 - 24 maande

 

 

 

 

 

 

 

© Koopkrag ..........................................................................................Webwerf ontwerp deur o5webdesign