Doen vandag aansoek vir u Koopkrag kaart en begin onmiddellik bonusse verdien.
AANKOOPKAART BEVEILIGINGSFONDS
Debiteer asb my Koopkrag rekening met: R en daarna jaarliks in Desember ten opsigte van al die aankoopkaarte wat op my rekeningnommer uitgereik is, d.w.s. R12.00 x ___(aantal kaarte) en plaas my naam op u lys van lede wat geregtig is op die voordele wat bogenoemde fonds aan deelnemende lede bied.
Ek aanvaar die voorwaardes soos uiteengesit in die voorwaardes vir Kaartbeveiligingsfonds.
Datum : Handtekening :
© Koopkrag ..........................................................................................Webwerf ontwerp deur o5webdesign