DEBIETORDER MAGTIGING
Van (Naam van Lid):
Adres :
Poskode :
Lidnommer : Datum :
E-Pos adres :

AAN: KOOPKRAG BEPERK

Geagte Meneer

OPDRAG: MAANDELIKSE DEBIETORDER MAGTIGING

Die besonderhede van my bankrekening is soos volg:

BANK :
TAKNAAM :
TAKNOMMER :
REKENINGNOMMER :

TIPE REKENING: TJEK (Lopend) TRANSMISSIE SPAAR

 

Ek/ons versoek hiermee " dra dit op aan u " en magtig u om my/ons bankrekening by bogenoemde bank (of 'n ander bank of tak waarheen ek/ons my/ons rekening mag oorplaas) met die maandelikse rekening by Koopkrag te debiteer "die bedrag nodig vir die betaling van die maandelikse paaiement/premie verskuldig ten opsigte van my lopende rekening " op die dag van die maand.  Alle sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening deur u word behandel asof dit deur my/ons persoonlik onderteken is.

 

Ek/ons verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word deur 'n rekenaar verwerk sal word deur middel van 'n stelsel bekend as die ACB-magneetbanddiens, en ek/ons verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my/ons bankstaat sal wees.

 

Ek/ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorderopdrag te betaal indien enige kostes as gevolg van kansellasie van die opdrag sou ontstaan.

 

Hierdie magtiging kan deur my/ons gekanselleer word deur skriftelik dertig dae kennis te gee wat per vooruitbetaalde geregistreerde pos versend word, maar ek/ons verstaan dat ek/ons nie op 'n terugbetaling van bedrae geregtig is wat u onttrek het terwyl die magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie, behalwe waar met Koopkrag ooreengekom word as gevolg van 'n rekeningfout deur 'n Leweransier onderworpe aan die bestaande reëls vir betaling van rekeninge.

 

Die ontvangs van hierdie opdrag deur u word as ontvangs daarvan deur my/ons bank (soos die geval mag wees) geag.

 

Hierdie opdrag is geldig binne die voorgeskrewe reëls van Koopkrag Beperk.


Handtekening :
Versendingsdatum :

                                  

© Koopkrag ..........................................................................................Webwerf ontwerp deur o5webdesign