Ek / ons verklaar hiermee dat die inligting in hierdie dokument vervat, waar en korrek is en voorts dat my / ons aandag gevestig is op die bepalings van artikel 89(3) van die Wet.
Ek / ons bevestig dat my / ons aansoek doen om ‘n kredietfasiliteit en voorts dat die implikasies, gevolge en risiko’s verbonde aan krediet aan my / ons verduidelik is en dat ek / ons dit so begryp en verstaan.
Ek / ons bevestig dat die Kredietgewer my / ons krediet mag weier in terme van artikel 60(2) van die Wet.
EK / ons magtig die Kredietgewer om ‘n kredietsoek (ITC soek) by enige Kredietburo ten aansien van my / ons finansiële posisie te doen en om ook enige inligting rakende my / ons kredietgeskiedenis in te win. |