Welkom by die KOOPKRAG leefstyl - waar jy net doen wat jy gewoonlik doen terwyl jou kredietkaart vir jou geld VERDIEN!

 

spesiale aanbod

 

Hoe sê?

JIP! Gebruik jou KOOPKRAG kaart by enige van meer as 3000 winkels landwyd en ontvang geld terug elke Feesseisoen!

 

Goed so... en?

  • 'n begrotingsfasiliteit, waar jy tussen 3 en 24 maande het om te betaal EN boonop geld daarop verdien!
  • motorfinansiering en persoonlike lenings met flinke diens en uiters kompeterende rentekoerse.
  • motor- en huishoudversekering waarop jy 'n jaarlikse kontant BONUS van 8,5% verdien!
  • groep en lewensversekering
  • begrafnisversekering, met dekking van tussen R4000 en R15000 per gesinslid.

Klink goed... maar wat kos dit?
In ‘n neutedop:

  • GEEN aansluitingsfooie
  • Slegs 65c per transaksie
  • 'n Maksimum van net R3.50 administrasiefooi per maand
  • Slegs R40 vir 'n blinknuwe KOOPKRAG kaart elke 2 jaar!

En BUITE die neutedop? Wat sê die fynskrif?

Die GROOTskrif:
Brandstofaankope kwalifiseer nie vir 'n kontant bonus nie

 

FANTASTIES! En nou?

Om aansoek te doen is vinnig en maklik, dus, indien jy meer as R4000 per maand verdien en 'n goeie kredietrekord het...

 

doen VANDAG aansoek
Bel ons by (012) 348 5452 | Stuur 'n faks na (012) 348 2339 | Stuur 'n e-pos na koopkrag@koopkrag.com

Aansoekvorms beskikbaar in Zulu en Sotho op aanvraag.

 

retailer

 

KOOPKRAG - dis nie 'n KAART nie, dis 'n LEEFSTYL!

© Koopkrag ..........................................................................................Webwerf ontwerp deur o5webdesign