
A short-term insurance offer |
Met ons korttermynversekering verdien u 'n jaarlikse bonus van 8.50% op u maandelikse premie. Dis meer as een maand se premie gratis, ongeag u eisegeskiedenis. (SANTAM en MOMENTUM beskikbaar) |
Abalone Lodges |
Hierdie gastehuis in Knysna bied 'n 15% afslag aan alle Koopkraglede. Skakel vandag (044) 382 2934 of epos hulle by info@abalonelodges.co.za of besoek hulle webblad www.abalonelodges.co.za. |
African Breeze |
Die gastehuis in Knysna bied 15% afslag aan alle Koopkraglede. Skakel vandag (044) 3840157 of epos hulle by info@africanbreezeguesthouse.co.za of besoek hulle webblad www.africanbreezeguesthouse.co.za. |
Brenton on Sea Cottages |
Op soek na self - sorg verblyf in die Knysna omgewing? Brenton on Sea Cottages in Knysna bied akkomodasie aan Koopkraglede teen 15% afslag. Skakel vandag 044 - 381 0082 of e - pos na reservations@brentononsea.net of besoek hul webtuiste www.brentononsea.net. |
George Lodge International |
Hierdie rustige ervaring is geleë in die skilderagtige George en bied Koopkraglede 15% afslag. Skakel hulle vandag by (044) 874 6549 faks (044) 874 6549 of e-pos hulle by reinette@georgelodge.co.za. |
House Hammond |
Hierdie 5 ster gastehuis in Knysna bied 15% afslag aan alle Koopkraglede. Skakel hulle vandag op (044) 384 1524 of epos hulle by info@househammond.co.za of besoek hulle webblad www.househammond.co.za. |
Lightleys Holiday Houseboats |
Wees Skipper van jou eie huis vir 'n paar dae. Ons bied Koopkraglede 'n 15% afslag. Toon slegs u geldige Koopkragkaart om te kwalifiseer. Tel: (044) 386 0007 Faks: (044) 386 0018 of epos hulle by marketing@houseboats.co.za of besoek hulle webblad www.houseboats.co.za. |
Orbit Trips |
Hierdie toergids / operateur in Knysna bied Koopkraglede 'n 15% afslag. Skakel vandag (044) 382 1549 / 082 454 9260 of epos hulle by info@orbitdaytrips.co.za of besoek hulle webblad www.orbitdaytrips.co.za. |
Phantom View River Resort |
Ons bied alle Koopkraglede 'n 15% afslag. Toon u geldige Koopkragkaart om te kwalifiseer. Bel ons by (044) 386 0007 of faks na (044) 386 0018 of epos na marketing@houseboats.co.za of besoek ons webblad by www.phantomview.co.za. |
© Koopkrag ..........................................................................................Webwerf ontwerp deur o5webdesign