Ek/Ons verleen hiermee toestemming aan die Kredietverskaffer om my/ons kredietrekord/s na te gaan by enige
kredietburo of ander Kredietverskaffers en alle inligting soos verskaf in Hierdie aansoekvorm, te verifieer.
Hiermee waarborg ek/ons dat alle vrae en versoeke vir inligitng volledig en korrek deur my/ ons beantwoord is as
deel van hierdie assesseringsproses.
Ek/ons bevestig dat ek/ons, my/ons se skuldaflossingsgeskiedenis volledig geopenbaar het.
|