Koopkrag tree ook vir sy lede op as makelaar

Koopkrag tree ook vir sy lede op as makelaar en maak ons gebruik van die dienste van twee korttermynversekeraars nl: Santam en Momentum.

Ons personeel is opgelei om u persoonlike korttermynversekering en waar van toepassing ook u kommersiƫle versekering te hanteer.

Onthou u verdien 'n jaarlikse bonus op die premies indien u u korttermynversekering deur Koopkrag reel.